Leer hoe ons soos Jesus aan God gehoorsaam moet wees – selfs al is dit nie vir ons maklik nie.
Paasfees is die tyd wat ons met ons kinders kan praat oor God se regverdigheid en liefde, en dat Jesus ons sonde en skuld op Hom geneem het.
Die wêreld wys Kersfees as geskenke, koekies en Kersvader. Hoe leer ek my kind wat die ware betekenis van Kersfees is? Lees hier wat om te doen.
Daar is groot opwinding met jou kind se doop, maar wat moet jy daarna doen? Lees hier hoe om jou kinders reg te leer.
In hierdie artikel kyk Kruiskind na wat die Bybel sê oor hoekom ons kerk toe moet gaan. Gebruik hierdie verse om jou kind te help verstaan.
